Laerskool Rayton

Missie:

Deur met alle belange groepe saam te werk in ‘n gees van onder-steuning, aanmoedinging en wedersydse vertroue.

Visie:

Die voorsiening van kwaliteit onderrig aan leerders deur toegewyde Christelike onderwys in die Afrikaanse moedertaaldie beoefening van sporten die handhawing en uitbouing van die Afrikaanse Kultuur met inagneming van die welsyn van alle belange groepe in die skoolgemeenskap