Raytie Waardes
By Laerskool Rayton werk ons hard om te verseker dat ons die regte waardes aanleer !
Januarie – Vriendelikheid
Fil. 4:5
Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby!
Februarie – Omgee
Gal. 6:2
Dra mekaar se laste, en vervul so Christus se wette.