RAYTIES SPORT

Geleenthede vir almal!

By Laerskool Rayton skep ons geleenthede vir leerders om op die sportveld uit te blink as gesonde, gebalanseerde jongmense.  Deur ons sport wil ons leerders aanmoedig om in ‘n veilige omgewing goeie waardes uit te leef en hul talente ten toon te stel.  

Laerskool Rayton bied die volgende sportsoorte aan:

  • Atletiek
  • Landloop
  • Netbal
  • Mini-Netbal
  • Hokkie
  • Mini-Hokkie
  • Rugby
  • Bulletjies
  • Krieket
  • Mini-Krieket
  • Tennis
  • Perdry
Sport-2020